Du Plessisstraat/ Street Humansdorp6300
Gerotsves in die Woord van God, trag die Hoërskool Nico Malan om vir sy leerlinge `n verrykte gees te skep, om hulle toe te rus met `n waardesisteem wat hulle in staat stel om die lig van kennis, offervaardigheid, dienswilligheid en liefde vir die eie uit te straal.