Kareedouw
Ons visie is om `n gebalanseerde en christelike onderrig situasie te skep. Dat daar aan elke individu die nodige aangdag gewy kan word om elkeen in totaliteit te laat ontwikkel. In hierdie strewe sal ons poog om die gemeenskap se kinders fisies en psigies voor te berei en te onderrig sodat hulle voorbereid sal wees om self `n suksesvolle loopbaan te volg.