TUIS >> Nuus >> Ander | Other >> Dooie Diere Fotos
Dooie Diere Fotos PDF Print E-mail
Written by Tanya van Heerden   
Monday, 29 June 2009 15:39

Hierdie foto's is NIE vir sensitiewe lesers nie - dit is baie grafies! Foto's is geneem deur Tanya van Heerden.

Die gesegde "die een se dood is ’n ander man se brood" het letterlik nuwe betekenis gekry by die vullishoop op Humansdorp.

 'n Groot hond lê in 'n oop gat by die Humansdorpse vullishoop.Dié man het pas 'n sak vol afval uit 'n kalfie gesny wat al 'n geruime tydjie op die vullishoop gelê het. Hy sou dit dieselfde dag nog vir aandete gekook het.

 

 

 

 

 

 

Hierdie dooie honde en katte is tussen vullis gegooi en was nie toe gegooi nie.

 Die koppe van geslagde diere word op die vullishoop gestort. Koelkor sê dit word wel begrawe, maar dat mense dit net weer kom uitgrawe.

 

 

 

 

 

Only registered users can write comments!

!joomlacomment 4.0 Copyright (C) 2009 Compojoom.com . All rights reserved."

Last Updated on Monday, 29 June 2009 16:18
 
Banner